words with freq=1 |
# of sentences |
percentage |
Sample sentence |
1 |
31029 |
32.4032 |
£500 000 vir die tweede groot trek van die Angola-Boere beloof, dié keer suidwaarts oor die Kunenerivier tot in Suidwes. |
2 |
14375 |
15.0116 |
; 1814-1862) op die mark verskyn, wat 'n vaste loop gehad het en 'n silindermagasyn met patrone. |
3 |
5824 |
6.0819 |
Aan boord van Datis se vlot was daar 'n goed opgeleide leer van ongeveer 25 000 man onder aanvoering van Artaphernes, asook enkele Griekse ballinge wat as gidse opgetree het. |
4 |
2284 |
2.3852 |
Aan die begin van die Perm het byvoorbeeld 'n Gondwaniese, Euroamerikaanse, Angoraanse en Cathayse floraryk bestaan. |
5 |
937 |
0.9785 |
Aan die een kant is daar denkers wat die idees van Pareto en Michels aanvaar en dus 'n baie ontnugterende beeld van demokrasie gebruik en wys op onvermydelike neigings van skadumag en verval tot 'n tegnokrasie. |
6 |
376 |
0.3927 |
Aa en Hunze is in 1998 gestig deur die samevoeging van die munisipaliteite Anloo, Gasselte, Gieten en Rolde. |
7 |
176 |
0.1838 |
Aan die linkerkant van die boud is daar gewoonlik 'n kuddebrand bv: ELC is Lang-Carelstoet, PG is Hoefstraalstoet en RG is Rooigrasstoet ens. Perde word ook getatoeëer of kry 'n mikroskyfie vir identifikasie. |
8 |
73 |
0.0762 |
Aan die agterkant lê die ekstensors (strekkers) van die bobeen, naamlik die tweekoppige bobeenspier (musculus biceps femoris), wat aan die kuitbeen vas is, en op die mediale sy lê die adduktors. |
9 |
30 |
0.0313 |
Bolotin, D.N, "Soviet Small-Arms and Ammunition", bl. 69-70 en 115. Sy inskrywing, genoem "Michtim" (van Michail Timofejewitsj) het gewen en die prototipe geword vir die ontwikkeling van ’n reeks gewere. |
10 |
13 |
0.0136 |
Die 2.9L M57, wat gevind word in die E39 530d en E38 730d, sowel as vroeë modelle van E46 330d en E53 X5, is toegerus met een Garrett GT2556V-turboaanjaer. |
11 |
8 |
0.0084 |
Aufstieg und Niedergang der internationalen Bewegung für Eugenik und rassenhygiene in 20. Jahrhuntert, Frankfurt/Main 1997, bl. 81. wat hy vir die eerste keer gekendgestel het by ’n vergadering van die IFEO in München in 1928." |
12 |
7 |
0.0073 |
Biz ölünceye kadar geçecek zaman zarfında yerimize başka kuvvetler ve kumandanlar geçebilir") word voorgehou as bewys van sy dominante persoonlikheid. |
13 |
2 |
0.0021 |
Die hoof leiers hiervan was Itō Hirobumi, Matsukata Masayoshi, Kido Takayoshi, Itagaki Taisuke, Yamagata Aritomo, Mori Arinori, Ōkubo Toshimichi, en Yamaguchi Naoyoshi. |
17 |
1 |
0.0010 |
Daar is verskillende films waarin Uttam Kumar en Tarun Kumar saam vertolk het soos Saptapadi, Sonar Harin, Maya Mriga, Sesh Anka, Deya Neya, Jeeban-Mrityu, Dhanyi Meye, Mon Niye, Sanyasi Raja, Kamal lata en Agniswar. |